PDA

View Full Version : lol!


cYan1D3
11 Mar 2008, 15:05
*** JOKE VAN DIE WEEK ( ingestuur deur Camel)***
Die ou tannie laat haar meubels waardeer. ('n Blinde man waardeer die meubels).
Hy vryf oor die tafel, ruik aan sy hand en sê : Hierdie tafel kan verkoop word vir R150 000 dit kom uit Napoleon se dae.
Hy kom in die sitkamer en vryf oor 'n stoel, ruik aan sy hand en sê: Hierdie stoel kan verkoop word vir R100 000, dit kom uit die Boereoorlog uit.
Die Tannie gaan na haar kamer, trek haar broek uit en lê op die bed. Sy vat die blinde man se hand, vryf oor haar muis. Hy ruik aan sy hand en sê : Klapperhaar matras, vrot gepis - R2-50!!!!!!!


Got this from www.stokstyf.co.za

Ragnarok
11 Mar 2008, 15:43
Very much graphic lulz ><